Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
EK WAS 56 EN HY 27 TOE HY MY VRA OM TE TROU • Toe sy hom vier jaar gelede op Facebook ontmoet het, was sy op 'n onseker plek in haar lewe. Shirine Belkhell se storie oor haar man, Salem, roer lesers
DIE SANGERES KATE BUSH
DIE LIG NÁ DIE STORM • Ná hulle seuntjie se dood en jare se teleurstelling vul Tereza en Bennie se tweelingdogtertjies deesdae hulle dae met bottels, lag en hoop
DIE GROOT WAG • Ná ’n bakterieële longinfeksie het Andries Coetzee se lewe tot stilstand gekom. Nou wag die 31-jarige Bloemfonteiner op ’n hart- en dubbele longoorplanting – en op die oproep wat hy hoop alles weer gaan verander
NOU DEEL EK MY GELDLESSE • Huisgenoot kuier tuis by die geldgenie agter Money with Carla – en aanskou eersiehands hoe sy haar seuntjie leer om nou al vir sy fortuin te spaar
DIEP ERNSTIG ÉN SUPERSNAAKS • Die man agter Idees Vol Vrees kon in 'n stadium skaars 'n pizza oor die foon bestel. Nou gesels Kobus Galloway oor skaam wees, mense laat lag en sy nuwe boek saam met Jan Braai
TIEN UIT TIEN VIR DIÉ TOP-10 • Leer ken vanjaar se finaliste en stem vir jou gunsteling
Laat die kos vir jou praat • Partykeer hoef jy nie veel te sê nie – veral nie wanneer die kos só LEKKER is nie!
BROS BABA-AARTAPPEL-TRIFLE • GENOEG VIR 6-8 MENSE / BEREIDING EN GAARMAAKTYD: 70 MIN.
MAALVLEIS-'STEAKS' met ROMERIGE SAMPIOEN- & PEPEPERSOUS • GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING EN GAARMAAK: 25 MIN.
AMARULA-EN-KARAMEL-KAASKOEK MET SOUT KARAMELSOUS • GENOEG VIR 6-8 MENSE / BEREIDING EN GAARMAAK: 60 MIN. VERKOEL: 4 UUR
WAT GEBEUR AS JY OPHOU OM VERSLANKINGSMIDDELS TE GEBRUIK?
Manne met planne
Soetroos van Saron • Lees die derde van vier dele van 'n uittreksel uit hierdie uitstekende nuwe roman
MobLand se sukses ken geen perke nie
Dié sterre en regisseurs kou harde klippe op pad na roem • Al gryp wêreldberoemdes dikwels ons verbeelding aan, is hulle ook maar net mens. Hierdie aangrypende dokkies bied 'n intieme blik op sterre en regisseurs se lewens in en weg van die kollig
Nuwe country-klanke • Armand en Andrea Espach van die musiekgroep Skemer vertel hulle is onlangs vir ’n tweede keer getroud – so hulle sing nie net liefdesliedjies nie, hulle lééf dit
TV-gide
Mzansi se insek van die jaar • ONS GESELS OOR
Terug 'Aarde' toe
FOTO VAN DIE WEEK
Die wonderlike verhaal van die kamera • Voor kameras 'n prent in 'n breukdeel van 'n sekonde kon kiek, was dit 'n stadige en ingewikkelde proses om 'n foto te neem. Vandag kan ons 'n selfie neem, 'n skouspelagtige sonsondergang afneem of 'n video opneem met 'n toestel wat in ons sak pas.
DIGITALE KAMERAS • Vandag se kameras kan ongelooflike dinge doen! Ontdek die slim tegnologie wat dit alles moontlik maak
‘FERRARI? DIS DIE DROOMWERK’ • HY IS DIE OMSTREDE SKURK VAN FORMULE 1, DEUR RED BULL UITGESKOP TE MIDDE VAN BEWERINGS VAN ONBEHOORLIKE GEDRAG. NOU VERTEL CHRISTIAN HORNER HOE DIT IS OM MET ’N SPICE GIRL GETROUD TE WEES, VAN SY VETES MET F1-MEDEDINGERS, EN HOE DIT GEVOEL HET OM ONTSLAAN TE WORD
'N LEEFTYD OP VLERKE • Kassie Kasselman was 'n renjaer voor hy in 1976 begin vlieg het. Vandag vlieg hy al 50 jaar lank – en hy t nie planne om binnekort sy eie vlerke te knip nie
Dis pragtieg...