Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE WARE ‘PRIVATE RYAN’
KORT VOOR LANK
JESSICA MARAIS OOR HAAR MAN, DEAN
FLITSVRAE: VASHTI PRINS
DIE MAN VIR WIE HULLE LIEF WAS • Hy was ’n warm warrelwind in die lewe van die mense wat hom liefgehad en saam met hom gewerk het, maar toe Ian von Memerty besluit om sy eie lewe te neem, was hy onversetlik – al het sy plan hulle verpletter
KINDERS BY DOSYNE • Vir ’n maatskaplike werker van die Rosestad en haar bruidegom was daar geen manier om af te haak sonder hulle geliefde kinderhuiskroos van 48 nie
EEN KIND OP ’N SLAG red ek mý seun • Sy glo die geheim oor die verdwyning van haar klein Mighael is saam met haar eksman graf toe. Nou vind sy genesing deur ander kinders te help
OORLOG OP HAAR VOORSTOEP • Die omroeper Tracey Lange, wat vanuit Dubai uitsaai, vertel van die dag toe die missiele die eerste keer bo haar kop weerklink het
VUUR IN DIE HEMEL • Van selfmoord-drones tot stealth bombers – kyk hoe die Midde-Ooste se modernste wapens deur die lug verwoesting saai
REG VIR NÓG! • Hy is 37 en tans beseer, maar die oud-Bok Francois Hougaard het nog nie sy tokse weggebêre nie
Tuindiens vir die dooies • Toe dié matriekmeisie besluit sy wil self vir haar studies begin spaar, het sy ’n plan uitgedink wat haar Saterdae na ’n baie ongewone werkplek neem
GROOT WENNERS, DIÉ GRAADEENTJIES
STEAK op toer! • ’n Stukkie steak oor die KOLE GEBRAAI is altyd ’n wenner. Hierdie week toer ons egter oor die wêreld heen en beproef hoe ander lande BEESVLEISSTEAK gaarmaak
KLEUR JOU HERFS • Herfs hoef nie te beteken jy verdwyn in die agtergrond nie. Omarm dié seisoen se ryk goedvoel-kleure
’N STEWIGE FONDASIE • Só kry jy ’n foutlose basis wat heeldag vars lyk
DIE NATUUR SE APTEEK • Kry natuurlike verligting van verkoue-en griepsimptome die winter by dié plante
MY SUSTER MENG ORAL IN
DIE ONSIGBARE IMPAK VAN EETSTEURINGS • Nie elke eetsteuring wys op die skaal nie. Hier’s hoe om die tekens raak te sien – en hoe om te help
HELP, JAN TAKS SOEK NÓG! • Klein belastingverpligtinge waarvan jy nie weet nie, kan jou ’n nare verrassing besorg. Kom ons kyk na die algemeenstes
EET UIT SONDER STRES
JOU STERRE
Sowaarasskaam • Dis toe die wrede wêreld Ricardo begin insluk dat hy met nuwe oë na sy ma kyk
’n Boekoorvroue virmansook
*kyk & luister
BEELDS PRAAK
Maak ogies vir Oscar • Alles en nog wat oor dié toekenningsaand
OOK IN DIE WEDLOOP
Leah kryvlerke as liedjies krywer • Dis húl liefdesverhaal – Leah en haar Hennie. En dis ’n liefdesliedjie wat so lekker luister, jy voel sommer self weer verlief!
* TV gids
HUISgenotjies
PERCY JACKSON AND THE OLYMPIANS
RAAISELS
Ma en dogter ontdek grootste koraalkolonie ooit
ELDERS IN DIE WERELD
Al-minister veroorsaak drama in Albanie
KOLOSSAAL • UIT: Lotyns, colossus, wot kom uit die oorspronklike Grieks, woor kolossos verwys no reusestondbeelde. Dit word gebruik om iets boie groat te beskryf
FOTO VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
ONE PIECK LUFFY SY STRAW HATS IS TERUG IN EEN STUK
Amfibieë:Diepadda • Onskykna’n dierwatsy lewe op land en in water...